Kleur wit Bokant is van kant met ronde nekkie Halwe moutjie van kant met net versiering Bokant het net rosies en blommetjies met pêrels in met lint strik Onderkant is...
Room kleurig, pienk rosies met lint en bruin Bokant is room kleurige kant met rosies en lint Onderkant is van bruinerige net met room kleurige onder rokkie Kopband ingesluit met...
Room kleurig en duif grys met baba blou lint Bokant is van room kleurige kant met 2 blommetjies en pêrels Onderkant is van duif grys net met room kleurige onder...
Appelkoos en room kleurig Het ook oulike kopband ingesluit Boonste deel is van kant met binne voering Onderste deel is van net met onder rokkie ingewerk Boonste deel het ook...