• Leann +27723445862; Selmarie +27609653977
  • Countrywide delivery only R120
My LolaPot doop rokkies

    My LolaPot doop rokkies

    R 795.00
      DESCRIPTION

      Appelkoos en room kleurig

      Het ook oulike kopband ingesluit

      Boonste deel is van kant met binne voering

      Onderste deel is van net met onder rokkie ingewerk

      Boonste deel het ook twee blommetjies met lint aangewerk

      Is mouloos, met breë skouer bandjies

      Broekie ingesluit

       

      RELATED PRODUCTS

      BACK TO TOP