Renoster Maatjie is ’n gehoorsame renoster wat kleuters leer van goeie maniere en sintuie. Sy leer hulle ook van kleure en verskillende vorms. Daar is selfs 'n gebedjie. Sy is...
My Olifant Maatjie is ’n vriendelike olifant wat kleuters leer van hand, voet en die ABC liedjie. Hy leer hulle ook van kleure en verskillende vorms. Daar is selfs 'n...
My Leeu Maatjie is ’n vriendelike leeu wat kleuters leer. Hy is sag en maklik hanteerbaar. My Leeu Maatjie is 30cm hoog en 20cm breed en werk met drie AAA-batterye. (Batterye...