Die Trouvrou Resepteboek bevat resepte uit drie generasies: Ouma se Plaaskombuis, Mamma se Dorphuis en Sussie se Flat. Die Ouma-afdeling dek meer ingewikkelder resepte soos koeksisters en wildspastei. Mamma se afdeling is effe makliker. Sussie s’n...