Hierdie is 'n Joga mat met 'n spelerige ontwerp tema
gebruik jou verbeelding vir gebruike :
Dekor
Strand
Oefen
Kinder aktiwiteite
Badkamer
Grootte is 1700x600mm
'n Baie oulike houer wat weereens met jou verbeelding kan weghardloop. Puik gehalte plastiek bodem met 'n hout deksel. Oorspronklike gebruik : Kosblik Ander gebruike : Botter Houertjie / stoor...