• Leann +27723445862; Selmarie +27609653977
  • Countrywide delivery only R120
My baba se eerste dagboek

    My baba se eerste dagboek

    R 200.00
      DESCRIPTION

      Kan die oulikste idees insit.

      Daar is plek vir fotos, handjie en voete se afdrukke.

      Kan ook sy/haar eerste haar sny insit.

      Daar is ook plek om die familie stamboom uit een te sit.

      Soos hulle tandjies wissel is daar plek vir fototjies.

      Dit is regtig 'n uitsonderlike boek vir enige mamma, wat vir die eerste keer ma word.

      Baie oulike geskenk vir 'n ooievaar.

      RELATED PRODUCTS

      BACK TO TOP