• Leann +27723445862; Selmarie +27609653977
  • Countrywide delivery only R120
Hout/Plastiek kosblik #2

    Hout/Plastiek kosblik #2

    R 240.00
      DESCRIPTION

      'n Baie oulike houer wat weereens met jou verbeelding kan weghardloop.

      Puik gehalte plastiek bodem met 'n hout deksel.

      Oorspronklike gebruik : Kosblik

      Ander gebruike : Botter Houertjie / stoor houertjie vir juwele / selfoon laaiers

      200 x 140 x 75mm

      RELATED PRODUCTS

      BACK TO TOP