• Leann +27723445862; Selmarie +27609653977
  • Countrywide delivery only R120
My LolaPot doop rokkies

    My LolaPot doop rokkies

    R 795.00
      DESCRIPTION

      Room kleurig en duif grys met baba blou lint

      Bokant is van room kleurige kant met 2 blommetjies en pêrels 

      Onderkant is van duif grys net met room kleurige onder rokkie

      Dun bandjie kopband met 2 blommetjies en pêrels.

      Mouloos, met skouer bandjies

      Broekie ingesluit

       

      RELATED PRODUCTS

      BACK TO TOP