No Products in the Cart
Renoster Maatjie is ’n gehoorsame renoster wat kleuters leer van goeie maniere en sintuie. |
|||||||||||
Sy leer hulle ook van kleure en verskillende vorms. Daar is selfs 'n gebedjie. | |||||||||||
Sy is sag en maklik hanteerbaar. My Renoster Maatjie is 40cm hoog en 20cm breed. en werk met drie AAA-batterye. |
|||||||||||
(Batterye is ingesluit in jou bestelling.) | |||||||||||
As jy op my linkerhandjie druk, dan leer ek jou om dankie te se. | |||||||||||
As jy op my regterhandjie druk, dan leer ek jou goeie maniere. | |||||||||||
As jy op my voete druk, dan sing ons lekker saam en leer ek jou 'n gebedjie. | |||||||||||
As jy op my magie druk, leer ek jou van verskillende vorms en kleure. | |||||||||||
Diere Maatjies Opvoedkundige speelgoed in Afrikaans. |