• Leann +27723445862; Carla +27609653977
  • Countrywide delivery only R99
MyLolaPot doop rokkies
Sold Out

    MyLolaPot doop rokkies

      DESCRIPTION

      Baba pienk en wit

      Bokant is baba pienk kant met pienk rosie en wit blommetjie met pêrels en wit lint

      Onderkant is met wit kant en pienk onder rokkie

      Bree band vir kopband met pienk en wit rosie

      Mouloos, met bree skouer bandjies met wit kant afwerking

      Broekie ingesluit

       

      BACK TO TOP