• Leann +27723445862; Selmarie +27609653977
  • Countrywide delivery only R99
Made by Mosaic - Naomi Bag - Diesel Brown
Made by Mosaic - Naomi Bag - Diesel Brown
Sold Out

    Made by Mosaic - Naomi Bag - Diesel Brown

      DESCRIPTION

      Egte leer handsak

      Maak met dubbele "zip" toe 

      Het sakkie aan die agterkant wat ook toe maak met"zip"

      Breë handvatsels om aan die te dra

      Het "zig - zag" garing bewerking voor as versiering

      Het leer sakkies binne in handsak, waarvan een toe maak met "zip."

      Het ook twee afskortings binne in, die afskorting is 'n sak wat ook toe maak met 'n "zip."

      Is ook van 100% handgemaakte materiale van Suid Afrika gemaak

      Kan net met die hand gewas word

       

      BACK TO TOP