• Leann +27723445862; Selmarie +27609653977
  • Countrywide delivery only R120
Diere Maatjie - Leeutjie
Sold Out

    Diere Maatjie - Leeutjie

      DESCRIPTION

      My Leeu Maatjie is ’n vriendelike leeu wat kleuters leer. Hy is sag en maklik hanteerbaar. My Leeu Maatjie is 30cm hoog en 20cm breed en werk met drie AAA-batterye. (Batterye is ingesluit in jou bestelling.)

      Hallo Maatjies!

      As jy op my linkerhandjie druk, dan  gesels ek met jou, en stel myself voor.

      Ek kan tel!

      As jy op my voetjies druk, kan ek jou leer om te tel van 1 tot 10.

      Vormpies!

      As jy op my magie druk, leer ek jou van verskillende vormpies.

      Kleure!

      As jy weer op my magie druk, leer ek jou van verskillende kleure. Opvoedkundige speelgoed in Afrikaans

      BACK TO TOP