• Leann +27723445862; Selmarie +27609653977
  • Countrywide delivery only R120
My LolaPot doop rokkies

    My LolaPot doop rokkies

    R 795.00
      DESCRIPTION

      Kleur  wit

      Bokant is van kant  met ronde nekkie

      Halwe moutjie van kant met net versiering

      Bokant het net rosies en blommetjies met pêrels in met lint strik

      Onderkant is van net met kant onder rokkie

      Het kopband met bree band, rosies en blommetjie met pêrels in

      Broekie ingesluit

      RELATED PRODUCTS

      BACK TO TOP