• Leann +27723445862; Selmarie +27609653977
  • Countrywide delivery only R120
Ons Dogtertjie se Eerste Jaar
Sold Out

    Ons Dogtertjie se Eerste Jaar

      DESCRIPTION
      Ons dogtertjie se eerste jaar is kostelike herinneringsboeke wat ouers sal help om daardie kosbare herinneringe van hulle kleinding se eerste lewensjaar vas te bewaar. Hierdie pragtige boeke bied:

      • plek om belangrike mylpale soos ’n eerste tree of tand aan te teken.
      • blaaie waar foto’s van spesiale oomblikke geplak en versier kan word.
      • 2 koeverte waarin baba se hospitaalbandjie of haarlok bewaar kan word.
      BACK TO TOP