• Leann +27723445862; Selmarie +27609653977
  • Countrywide delivery only R120
My Baba Seuntjie se Mylpale
Sold Out

    My Baba Seuntjie se Mylpale

      DESCRIPTION
      My babaseuntjie se mylpale is 24 kostelike kaartjies, weerskante gedruk, om die mylpale en kosbare oomblikke in ’n baba se eerste weke, maande en jaar vas te vang.
      Hierdie kaartjies met pragtige illustrasies kan ingesluit word in foto’s van baba om haar ontwikkeling en spesiale mylpale met geliefdes te deel.
      BACK TO TOP