• Leann +27723445862; Selmarie +27609653977
  • Countrywide delivery only R120
My Lullabybel vir Seuns
Sold Out

    My Lullabybel vir Seuns

      DESCRIPTION

      Die 24 pragtige gediggies in My LullaBybel vir seuns is ideaal vir ouer en kind vir daardie koester-oomblikke voor slaaptyd. Die pragtige volkleur-kunswerk sal klein ogies bekoor terwyl Mamma of Pappa die ritmiese gediggies voorlees om hulle aan die slaap te sus. Elke gediggie het ‘n gebed en ‘n Bybelvers wat ouers sal aanspoor en bemoedig in hulle kosbare taak om kinders groot te maak.

      Kinders 0 – 3

      BACK TO TOP