• Leann +27723445862; Selmarie +27609653977
  • Countrywide delivery only R120
Diere Maatjie - Renoster
Sold Out

    Diere Maatjie - Renoster

      DESCRIPTION

      Renoster Maatjie is ’n gehoorsame renoster wat kleuters leer van goeie maniere en sintuie.

      Sy leer hulle ook van kleure en verskillende vorms. Daar is selfs 'n gebedjie.

      Sy is sag en maklik hanteerbaar. My Renoster Maatjie is 40cm hoog en 20cm breed.

      en werk met drie AAA-batterye. 

      (Batterye is ingesluit in jou bestelling.)
      As jy op my linkerhandjie druk, dan leer ek jou om dankie te se.
      As jy op my regterhandjie druk, dan leer ek jou goeie maniere.
      As jy op my voete druk, dan sing ons lekker saam en leer ek jou 'n gebedjie.
      As jy op my magie druk, leer ek jou van verskillende vorms en kleure.

      Diere Maatjies Opvoedkundige speelgoed in Afrikaans.

      BACK TO TOP