• Leann +27723445862; Selmarie +27609653977
  • Countrywide delivery only R120
Diere Maatjie - Olifant
Sold Out

    Diere Maatjie - Olifant

      DESCRIPTION
      My Olifant Maatjie is ’n vriendelike olifant wat kleuters leer van hand, voet en die ABC liedjie.
      Hy leer hulle ook van kleure en verskillende vorms. Daar is selfs 'n rympie. 
      Hy is sag en maklik hanteerbaar.
      My Olifant Maatjie is 40cm hoog en 20cm breed en werk met drie AAA-batterye. 
      (Batterye is ingesluit in jou bestelling.)
      As jy op my linkerhandjie druk, dan leer ek jou van "hand".
      As jy op my regterhandjie druk, dan leer ek jou die Oom Olifant rympie.
      As jy op my voetjies druk, kan ek jou die ABC liedjie leer en ook van "voet".
      As jy op my magie druk, leer ek jou van verskillende vormpies. 
      As jy weer op my magie druk, leer ek jou van verskillende kleure.
      Diere Maatjies Opvoedkundige speelgoed in Afrikaans
      BACK TO TOP