• Leann +27723445862; Carla +27609653977
  • Countrywide delivery only R99

Wandie Greeff

by AskMario Collaborator on October 25, 2017
Vanaf my eerste besoek op die facebook bladsy tot by die website het ek net vriendelike flinke diens vanaf julle gekry. Ek het al soveel stele afgetrap met internet bestellings en die produk wat by jou uitkom en glad nie lyk soos wat geadverteer is nie. Julle produk was presies wat ek wou gehad het, met uitstekende kwaliteit en dan die cherry op die koek was die verpakking. Dit het my soos 'n kind laat voel wat sy kersfees geskenk kry, so mooi verpak. Baie dankie vir 'n positiewe ervaring, sal julle enige tyd aanbeveel en weer gebruik in die toekoms.
BACK TO TOP