• Leann +27723445862; Jackie +27609653977
  • Countrywide delivery only R99

Nadia Botma

by AskMario Collaborator on October 25, 2017
WoW!!! is 'n raakbeskrywing vir beide my ervarings met dié aanlyn-winkel en die dames in beheer! Dankie vir die geleentheid om jul kliénte soos 'n "million dollars" te laat voel met jul stylvolle en goed deurdagte items! En daardie ekstra moeite met die verpakking en 'n lekker bederfie saam met die bestelling is regtig kosbaar! Julle is 1 uit 'n 1 000 000! Ek beveel jul oor en oor aan! Wat jy sien/bestel, is wat jy kry! Pretty girls are the happiest en jul dra daartoe by!!!
BACK TO TOP