• Leann +27723445862; Carla +27609653977
  • Countrywide delivery only R99

Karen Reyneke

by AskMario Collaborator on October 25, 2017
Julle neem beslis die moeite uit mooi lyk! Wat ‘n plesier om by een winkel al die verskillende ontwerp huise se produkte te kan aankoop sonder om verskillende bestellings te plaas en klomp afleweringskoste te betaal en dit nog alles terwyl jy rustig voor die rekenaar sit. Dankie vir goeie diens, pragtige produkte en die plesier vir ons wat in klein dorpies woon om ‘n verskeidenheid items te kan bekom.
BACK TO TOP